Liefste @Our_DA is julle totaal en al van julle sinne beroof?
Dis waar julle moedertaal veltog begin? By Stellies? Dis waar die nuwe DA hoofstuk begin?
Het julle op julle koppe geval gedurende lockdown... aih mense... https://twitter.com/our_da/status/1323611084692086787

Kom ons staan ń bietjie nader aan die ding.
Stellies se nuwe taal belied was in 2016 deur hulle Raad aanvaar met 113 ten gunste en tien, ja 10, ń hele 8% was teen dit. ń “political” besluit? Waar val julle uit die boom met daai? Hulle. Raad. Het. Gestem.
Net soos julle kongres

ń Instituut met sy eie onafhanklike Raad neem ń besluit deur ń demokratiese proses om van beluid te verander maar julle weet van beter? 61% van ondergraadse studente verkies dit.
Stellies wil internasionaal kompeteer, maar nee dis nie vorentoe vir julle nie, dis mos agteruit?

Het julle julself die heeltemale ob-vee-us vrag gevra? Waarom slaan universiteite oor na Engels?? Om vir Steve ń nuwe spreekbuis te gee?
Nee. Nee. Nee.
Om rede teksboeke in Afrikaans vrek duur is om te vertaal en te publiseer. En so meer.
Basiese vryemark ekonomie...

En waar is moedertaal eintlik van belang? Vir ń kind aan die begin van hulle skool loopbaan.
Google die blerrie ding asb.
Ongelukkig gaan weereens die Google-goed meestal in Engels wees, maar nou ja kom ons kyk dit verby né? Want Maties studente gebruik mos nie Google nie?